6 ‘Daarom sal julle nag hê,+ sodat daar geen visioen sal wees nie;+ en julle sal duisternis hê, sodat julle geen waarsêery sal beoefen nie. En die son sal beslis oor die profete ondergaan, en die dag sal oor hulle donker word.+
9 Maar julle is “’n uitverkore ras, ’n koninklike priesterdom, ’n heilige nasie,+ ’n volk vir spesiale besit,+ sodat julle die voortreflikhede alom bekend sou maak”+ van die een wat julle uit die duisternis tot in sy wonderbare lig geroep het.+
8 Dan weer skryf ek aan julle ’n nuwe gebod, ’n feit wat in sy geval en in julle s’n waar is, want die duisternis+ gaan verby en die ware lig+ skyn reeds.