2 Konings 18:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het Rabʹsake+ vir hulle gesê: “Sê asseblief vir Hiskiʹa: ‘Só het die groot koning,+ die koning van Assiʹrië, gesê: “Wat is hierdie vertroue wat jy gekoester het?+ 2 Konings 19:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+ Psalm 11:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Tot Jehovah het ek my toevlug geneem.+Hoe durf julle vir my siel sê:“Vlug soos ’n voël na julle berg!+ Psalm 22:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Hy het hom aan Jehovah toevertrou.+ Laat Hy aan hom ontkoming verskaf!+Laat hy hom verlos, aangesien hy behae in hom het!”+
19 Toe het Rabʹsake+ vir hulle gesê: “Sê asseblief vir Hiskiʹa: ‘Só het die groot koning,+ die koning van Assiʹrië, gesê: “Wat is hierdie vertroue wat jy gekoester het?+
22 Wie het jy uitgetart+ en gesmaad?+En teen wie het jy jou stem verhef+En slaan jy jou oë omhoog?+Teen die Heilige van Israel!+
11 Tot Jehovah het ek my toevlug geneem.+Hoe durf julle vir my siel sê:“Vlug soos ’n voël na julle berg!+
8 “Hy het hom aan Jehovah toevertrou.+ Laat Hy aan hom ontkoming verskaf!+Laat hy hom verlos, aangesien hy behae in hom het!”+