Psalm 28:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Jehovah is my sterkte+ en my skild.+Op hom het my hart vertrou,+En ek is gehelp, sodat my hart jubel,+En met my lied sal ek hom prys.+ 1 Timoteus 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 volgens die glorieryke goeie nuus van die gelukkige+ God wat aan my toevertrou is.+
7 Jehovah is my sterkte+ en my skild.+Op hom het my hart vertrou,+En ek is gehelp, sodat my hart jubel,+En met my lied sal ek hom prys.+