-
Esra 5:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 En ook die goue en silwerhouers+ van die huis van God wat Nebukadneʹsar uit die tempel, wat in Jerusalem was, geneem en na die tempel van Babilon gebring het,+ dit het koning+ Kores uit die tempel van Babilon geneem, en dit is gegee aan Sesʹbassar,+ die naam van die een wat hy as goewerneur+ aangestel het.
-