Psalm 91:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+ Miga 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+
15 Hy sal my aanroep, en ek sal hom antwoord.+Ek sal met hom wees in benoudheid.+Ek sal hom red en hom verheerlik.+
7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+