Deuteronomium 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+ Romeine 9:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 O mens,+ wie is jy dan tog om God terug te antwoord?+ Sal wat gevorm is, vir hom wat dit gevorm het, sê: “Waarom het jy my so gemaak?”+
4 Die Rots, volmaak is sy werk,+Want al sy weë is geregtigheid.+’n God van getrouheid,+ by wie daar geen onreg is nie;+Regverdig en reg is hy.+
20 O mens,+ wie is jy dan tog om God terug te antwoord?+ Sal wat gevorm is, vir hom wat dit gevorm het, sê: “Waarom het jy my so gemaak?”+