Eksodus 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+ Psalm 71:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 U regverdigheid, o God, is tot in die hoogte;+Wat die groot dinge betref wat u gedoen het,+O God, wie is soos u?+
11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+
19 U regverdigheid, o God, is tot in die hoogte;+Wat die groot dinge betref wat u gedoen het,+O God, wie is soos u?+