Eksodus 15:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+ Psalm 72:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Mag Jehovah God, Israel se God, geloof word,+Wat alleen wonderlike werke doen.+ Psalm 86:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Daar is niemand soos u onder die gode nie, o Jehovah,+Ook is daar niks soos u werke nie.+ Psalm 89:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want wie in die hemelruim kan met Jehovah vergelyk word?+Wie is soos Jehovah onder die seuns van God?+ Jesaja 40:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En met wie kan julle God vergelyk,+ en watter gelykenis kan julle naas hom stel?+ Jeremia 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wie sou u nie vrees nie,+ o Koning van die nasies,+ want dit kom u toe; want onder al die wyses van die nasies en onder al hulle koningskappe is daar hoegenaamd niemand soos u nie.+
11 Wie onder die gode is soos u, o Jehovah?+Wie is soos u, magtig in heiligheid?+Die Een wat gevrees moet word+ met lofliedere,+ die Een wat wonders doen.+
6 Want wie in die hemelruim kan met Jehovah vergelyk word?+Wie is soos Jehovah onder die seuns van God?+
7 Wie sou u nie vrees nie,+ o Koning van die nasies,+ want dit kom u toe; want onder al die wyses van die nasies en onder al hulle koningskappe is daar hoegenaamd niemand soos u nie.+