Deuteronomium 10:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Hy is die Een wat jy moet loof,+ en hy is jou God, wat hierdie groot en vreesinboesemende dinge wat jou oë gesien het, vir jou gedoen het.+ Psalm 47:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Want Jehovah, die Allerhoogste, is vreesinboesemend,+’n Groot Koning oor die hele aarde.+ Openbaring 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+
21 Hy is die Een wat jy moet loof,+ en hy is jou God, wat hierdie groot en vreesinboesemende dinge wat jou oë gesien het, vir jou gedoen het.+
3 En hulle sing die lied van Moses,+ die slaaf van God, en die lied van die Lam+ en sê: “Groot en wonderbaar is u werke,+ Jehovah God, die Almagtige.+ Regverdig en waaragtig is u weë,+ Koning van die ewigheid.+