-
Daniël 4:34Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
34 “En aan die einde van die dae+ het ek, Nebukadneʹsar, my oë na die hemel opgeslaan,+ en my verstand het tot my begin terugkeer; en ek het die Allerhoogste geloof,+ en die Een wat tot onbepaalde tyd lewe, het ek geprys en verheerlik,+ want sy heerskappy is ’n heerskappy tot onbepaalde tyd en sy koninkryk is van geslag tot geslag.+
-