8 “‘Hoor asseblief, o hoëpriester Josua, jy en jou metgeselle wat voor jou sit, want hulle is manne wat as voortekens dien;+ want kyk, ek laat my kneg+ Spruit+ kom!
34 Ook het Siʹmeon hulle geseën, maar vir sy moeder Maria gesê: “Kyk! Hy is bestem tot die val+ en die heropstanding van baie in Israel+ en tot ’n teken wat weerspreek sal word+
13 En toe hulle die uitgesprokenheid van Petrus en Johannes sien en bemerk dat hulle ongeleerde en gewone mense is,+ was hulle verwonderd. En hulle het hulle begin herken as persone wat saam met Jesus was;+
9 Want dit lyk vir my of God ons, die apostels, laaste ten toon gestel het+ as mense wat vir die dood bestem is,+ want ons het ’n teaterskouspel+ geword vir die wêreld en vir engele+ en vir mense.+