2 Samuel 5:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Dawid het nietemin die vesting Sion ingeneem,+ dit wil sê die Stad van Dawid.+ Hebreërs 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+ Openbaring 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En ek het gesien, en kyk! die Lam+ het op die berg Sion+ gestaan, en saam met hom honderd-vier-en-veertigduisend+ met sy naam en die naam van sy Vader+ op hulle voorkoppe geskrywe.
22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+
14 En ek het gesien, en kyk! die Lam+ het op die berg Sion+ gestaan, en saam met hom honderd-vier-en-veertigduisend+ met sy naam en die naam van sy Vader+ op hulle voorkoppe geskrywe.