Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:39
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 39 Wat dié betref wat onder julle oorbly, hulle sal weens hulle oortreding verrot+ in die lande van julle vyande. Ja, ook weens die oortredings van hulle vaders+ sal hulle saam met hulle verrot.

  • Psalm 50:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hierdie dinge het jy gedoen, en ek het stilgebly.+

      Jy het gedink dat ek gewis soos jy sou word.+

      Ek gaan jou teregwys,+ en ek sal sake in orde bring voor jou oë.+

  • Jeremia 16:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Want my oë is op al hulle weë. Dit was nie voor my bedek nie, en ook was hulle oortreding nie voor my oë verborge nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel