Job 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U hande het my gevorm sodat hulle my gemaak het,+Heeltemal rondom, en tog wil u my verswelg. Psalm 95:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Kom tog in, laat ons aanbid en ons neerbuig;+Laat ons kniel+ voor Jehovah, ons Maker.+ Psalm 119:73 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 73 U hande het my gemaak, en hulle het vastigheid aan my verleen.+Laat my verstaan, sodat ek u gebooie kan leer.+ Psalm 139:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want u het my niere voortgebring;+U het my afgeskerm gehou in die skoot van my moeder.+ Psalm 149:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Laat Israel hom verbly in sy Grootse Maker,+Die kinders van Sion—laat hulle bly wees in hulle Koning.+ Maleagi 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 “Het ons nie almal een vader nie?+ Het een God ons nie geskep nie?+ Waarom handel ons dan verraderlik met mekaar,+ deur die verbond van ons voorvaders te ontheilig?+ Handelinge 17:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Een wat Here van hemel en aarde is,+ woon nie in handgemaakte tempels+ nie,
73 U hande het my gemaak, en hulle het vastigheid aan my verleen.+Laat my verstaan, sodat ek u gebooie kan leer.+
2 Laat Israel hom verbly in sy Grootse Maker,+Die kinders van Sion—laat hulle bly wees in hulle Koning.+
10 “Het ons nie almal een vader nie?+ Het een God ons nie geskep nie?+ Waarom handel ons dan verraderlik met mekaar,+ deur die verbond van ons voorvaders te ontheilig?+
24 Die God wat die wêreld en alles daarin gemaak het, die Een wat Here van hemel en aarde is,+ woon nie in handgemaakte tempels+ nie,