Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 5:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Luister, o konings;+ hoor, o hoë amptenare:

      Ek, ja ek, sal tot Jehovah sing.

      Ek sal Jehovah, Israel se God,+ met melodieë besing.+

  • 1 Kronieke 16:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Sing+ tot hom, besing hom met melodieë,+

      Oordink al sy wonderlike dade.+

  • Psalm 47:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  6 BESING God met melodieë, sing melodieë.+

      Besing ons Koning met melodieë, sing melodieë.

  • Efesiërs 5:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 en spreek tot mekaar met psalms+ en lofliedere+ tot God en geestelike liedere, en sing+ en begelei julle met musiek+ in julle hart tot Jehovah,

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel