Psalm 21:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want u maak hom baie geseënd vir ewig;+U maak hom bly met blydskap voor u aangesig;+ Matteus 5:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “Gelukkig is dié wat suiwer van hart is,+ want hulle sal God sien.+ Handelinge 2:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 U het aan my die weë van die lewe bekend gemaak, u sal my vervul met vrolikheid voor u aangesig.’+ 1 Timoteus 1:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 volgens die glorieryke goeie nuus van die gelukkige+ God wat aan my toevertrou is.+
28 U het aan my die weë van die lewe bekend gemaak, u sal my vervul met vrolikheid voor u aangesig.’+