Psalm 16:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 U sal aan my die pad van die lewe bekend maak.+Blydskap tot versadiging toe is voor u aangesig;+Daar is lieflikheid aan u regterhand, vir ewig.+ Psalm 45:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 U het regverdigheid liefgehad+ en u haat goddeloosheid.+Daarom het God, u God,+ u met vreugdeolie+ gesalf,+ meer as u metgeselle.+ Handelinge 2:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 U het aan my die weë van die lewe bekend gemaak, u sal my vervul met vrolikheid voor u aangesig.’+
11 U sal aan my die pad van die lewe bekend maak.+Blydskap tot versadiging toe is voor u aangesig;+Daar is lieflikheid aan u regterhand, vir ewig.+
7 U het regverdigheid liefgehad+ en u haat goddeloosheid.+Daarom het God, u God,+ u met vreugdeolie+ gesalf,+ meer as u metgeselle.+
28 U het aan my die weë van die lewe bekend gemaak, u sal my vervul met vrolikheid voor u aangesig.’+