16 Kyk! Dit is hulle wat, deur Biʹleam se woord, die kinders van Israel beweeg het om ontrouheid teenoor Jehovah te pleeg+ in die aangeleentheid van Peor,+ sodat die plaag oor die vergadering van Jehovah gekom het.+
3 “Julle eie oë het gesien wat Jehovah in die geval van die Baäl van Peor+ gedoen het, dat elke man wat agter die Baäl van Peor aan geloop het, deur Jehovah jou God onder jou uit verdelg is.+
10 “Soos druiwe in die wildernis het ek Israel gevind.+ Soos die vroeë vy aan ’n vyeboom in sy beginstadium het ek julle voorvaders gesien.+ Hulle het na Baäl van Peor+ gegaan en hulle aan die skandelike ding toegewy+ en walglik geword soos die voorwerp van hulle liefde.+