1 Samuel 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+ Psalm 31:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 O Jehovah, laat my nie beskaamd staan nie, want ek het u aangeroep.+Laat die goddeloses beskaamd staan;+Laat hulle stilbly in Sjeool.+
9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+
17 O Jehovah, laat my nie beskaamd staan nie, want ek het u aangeroep.+Laat die goddeloses beskaamd staan;+Laat hulle stilbly in Sjeool.+