Psalm 19:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+ Spreuke 1:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 om aan die onervarenes skerpsinnigheid+ te gee, aan ’n jong man kennis+ en denkvermoë.+ 2 Timoteus 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+
7 Die wet+ van Jehovah is volmaak;+ dit bring die siel terug.+Die herinnering+ van Jehovah is betroubaar;+ dit maak die onervarene wys.+
15 en dat jy van kleintyd+ af die heilige geskrifte geken het, wat jou wys kan maak tot redding+ deur die geloof in verband met Christus Jesus.+