Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Ek sal u naam aan my broers+ bekend maak;+

      In die midde van die gemeente sal ek u loof.+

  • Matteus 12:50
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 50 Want elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemel is, dié is my broer en suster en moeder.”

  • Matteus 25:40
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 40 En die koning+ sal antwoord en vir hulle sê: ‘Voorwaar, ek sê vir julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste+ van hierdie broers+ van my gedoen het, het julle dit aan my gedoen.’+

  • Matteus 28:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het Jesus vir hulle gesê: “Moenie vrees nie! Gaan, vertel vir my broers,+ sodat hulle na Galileʹa kan gaan; en daar sal hulle my sien.”

  • Romeine 8:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 want dié wat hy eerste erken het,+ het hy ook voorbestem+ om na die beeld+ van sy Seun gevorm te word,+ sodat hy die eersgeborene+ onder baie broers sou wees.+

  • Hebreërs 2:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Want hy wat heilig sowel as dié wat geheilig word,+ stam almal van een af,+ en om hierdie rede skaam hy hom nie om hulle “broers” te noem nie,+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel