Genesis 49:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Ek sal inderdaad wag op redding van u, o Jehovah.+ Psalm 62:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 62 Ja, my siel wag in stilte op God.+Van hom kom my redding.+ Psalm 71:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Maar wat my betref, ek sal voortdurend wag,+En ek sal al u lof vermeerder. Klaagliedere 3:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Dit sal ek ter harte neem.+ Daarom sal ek ’n wagtende houding inneem.+ Miga 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+ Titus 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 terwyl ons wag op die gelukkige hoop+ en glorieryke+ openbaarwording van die groot God en van ons Redder, Christus Jesus,
7 Maar wat my betref, na Jehovah sal ek op die uitkyk bly.+ Ek sal ’n wagtende houding teenoor die God van my redding inneem.+ My God sal my hoor.+
13 terwyl ons wag op die gelukkige hoop+ en glorieryke+ openbaarwording van die groot God en van ons Redder, Christus Jesus,