Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 40:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 U, o Jehovah, moet u ontferming nie van my weerhou nie.+

      Laat u liefderyke goedhartigheid en u waaragtigheid my voortdurend bewaar.+

  • Psalm 57:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  3 Hy sal uit die hemel stuur en my red.+

      Hy sal die een wat na my hap, beslis verwar.+ Sela.

      God sal sy liefderyke goedhartigheid en sy waaragtigheid stuur.+

  • Psalm 61:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 Hy sal tot onbepaalde tyd voor God woon;+

      Beskik tog liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid, dat dié hom bewaar.+

  • Psalm 86:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Maar u, o Jehovah, is ’n barmhartige en genadige God,+

      Wat nie gou toornig word nie+ en oorvloedig is in liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid.+

  • Spreuke 20:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Liefderyke goedhartigheid en waaragtigheid—dit bewaar die koning;+ en deur liefderyke goedhartigheid het hy sy troon in stand gehou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel