Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En in dié dag sal Jehovah weer sy hand uitsteek, ’n tweede keer,+ om die oorblyfsel van sy volk te verkry wat sal oorbly uit Assiʹrië+ en uit Egipte+ en uit Patros+ en uit Kus+ en uit Elam+ en uit Siʹnear+ en uit Hamat en uit die eilande van die see.+

  • Jesaja 24:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want só sal dit word in die land, onder die volke, soos wanneer die olyfboom afgeslaan word,+ soos wanneer die oesoorblyfsels ingesamel word as die druiweoes tot ’n einde gekom het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel