Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:42
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 42 En ek sal inderdaad dink aan my verbond met Jakob;+ en ook aan my verbond met Isak+ en ook aan my verbond met Abraham+ sal ek dink, en aan die land sal ek dink.

  • Deuteronomium 4:31
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 31 Want Jehovah jou God is ’n barmhartige God.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou verdelg of die verbond van jou voorvaders vergeet+ wat hy met ’n eed aan hulle bevestig het nie.

  • Jesaja 11:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En daar sal ’n grootpad+ uit Assiʹrië wees vir die oorblyfsel+ van sy volk wat sal oorbly,+ net soos daar een was vir Israel die dag toe hulle uit Egipteland opgetrek het.

  • Jeremia 23:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 maar: ‘Jehovah lewe, wat die nageslag van die huis van Israel laat optrek en laat kom het uit die land van die noorde en uit al die lande waarheen ek hulle verstrooi het’, en hulle sal beslis in hulle eie land woon.”+

  • Esegiël 11:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 “Daarom, sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek sal julle ook bymekaarmaak uit die volke en julle versamel uit die lande waarin julle verstrooi is, en ek sal aan julle die land van Israel gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel