Genesis 2:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+ Job 27:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Terwyl my asem nog heeltemal in my is,En die gees van God in my neusgate is,+
7 En Jehovah God het die mens uit stof+ van die aarde+ begin vorm en in sy neusgate die asem van die lewe geblaas,+ en die mens het ’n lewende siel geword.+