Jesaja 43:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “Ek—ek is die Een wat jou oortredings+ om my ontwil+ uitwis,+ en aan jou sondes sal ek nie dink nie.+ Miga 7:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Wie is ’n God soos u,+ een wat ongeregtigheid vergewe en die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel+ oorsien?+ Hy sal beslis nie vir ewig aan sy toorn vashou nie, want hy skep behae in liefderyke goedhartigheid.+ Romeine 4:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 gelukkig is die mens wie se sonde Jehovah hom hoegenaamd nie sal toereken nie.”+
25 “Ek—ek is die Een wat jou oortredings+ om my ontwil+ uitwis,+ en aan jou sondes sal ek nie dink nie.+
18 Wie is ’n God soos u,+ een wat ongeregtigheid vergewe en die oortreding van die oorblyfsel van sy erfdeel+ oorsien?+ Hy sal beslis nie vir ewig aan sy toorn vashou nie, want hy skep behae in liefderyke goedhartigheid.+