63 “En net soos Jehovah hom oor julle verheug het om aan julle goed te doen en julle te vermenigvuldig,+ so sal Jehovah hom oor julle verheug om julle te vernietig en julle te verdelg;+ en julle sal eenvoudig weggeruk word uit die land waarheen jy gaan om dit in besit te neem.+
3 Toe het ek vir die koning gesê: “Mag die koning tot onbepaalde tyd lewe!+ Waarom sou my gesig nie somber word as die stad,+ die huis van die grafte van my voorvaders,+ woes lê en sy poorte deur vuur verteer is+ nie?”