Psalm 10:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want die goddelose het homself geprys oor die selfsugtige verlange van sy siel,+En die een wat onregverdige wins maak,+ het homself geseën;נ [Noen]Hy het Jehovah geminag.+ Psalm 14:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Die verstandelose het in sy hart gesê:“Daar is geen Jehovah nie.”+Hulle het verderflik gehandel,+ hulle het verfoeilik gehandel in hulle handelswyse.Daar is niemand wat goed doen nie.+ Psalm 36:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die woorde van sy mond is skadelikheid en bedrog;+Hy het opgehou om insig te hê om goed te doen.+ Spreuke 6:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 ’n hart wat skadelike planne beraam,+ voete wat haastig is om na slegtheid te hardloop,+
3 Want die goddelose het homself geprys oor die selfsugtige verlange van sy siel,+En die een wat onregverdige wins maak,+ het homself geseën;נ [Noen]Hy het Jehovah geminag.+
14 Die verstandelose het in sy hart gesê:“Daar is geen Jehovah nie.”+Hulle het verderflik gehandel,+ hulle het verfoeilik gehandel in hulle handelswyse.Daar is niemand wat goed doen nie.+