Genesis 32:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 Jakob het die plek derhalwe Pniël+ genoem, want, soos hy dit gestel het: “Ek het God van aangesig tot aangesig gesien en tog is my siel verlos.”+ Eksodus 33:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En hy het bygevoeg: “Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan my sien en nogtans lewe nie.”+ Rigters 6:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Gevolglik het Giʹdeon besef dat dit Jehovah se engel was.+ Dadelik het Giʹdeon gesê: “Ag, Soewereine Heer Jehovah, want ek het Jehovah se engel van aangesig tot aangesig gesien!”+ Rigters 13:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Gevolglik het Manoʹag vir sy vrou gesê: “Ons sal sekerlik sterf,+ want ons het God gesien.”+ Johannes 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Geen mens het God ooit gesien nie;+ die enigverwekte god+ wat in die boesemposisie+ by die Vader is, dié het hom verklaar.+ Johannes 4:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 God is ’n Gees,+ en dié wat hom aanbid, moet met gees en waarheid aanbid.”+
30 Jakob het die plek derhalwe Pniël+ genoem, want, soos hy dit gestel het: “Ek het God van aangesig tot aangesig gesien en tog is my siel verlos.”+
20 En hy het bygevoeg: “Jy kan my aangesig nie sien nie, want geen mens kan my sien en nogtans lewe nie.”+
22 Gevolglik het Giʹdeon besef dat dit Jehovah se engel was.+ Dadelik het Giʹdeon gesê: “Ag, Soewereine Heer Jehovah, want ek het Jehovah se engel van aangesig tot aangesig gesien!”+
18 Geen mens het God ooit gesien nie;+ die enigverwekte god+ wat in die boesemposisie+ by die Vader is, dié het hom verklaar.+