Psalm 75:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Want daar is ’n beker in die hand van Jehovah,+En die wyn skuim, dit is vol van ’n mengsel.En hy sal beslis die afsaksel daaruit gooi;Al die goddeloses van die aarde sal dit opslurp, dit drink.”+ Jeremia 25:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En hulle sal drink en heen en weer skud en soos waansinniges optree weens die swaard wat ek onder hulle stuur.”+ Openbaring 14:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 sal hy ook van die wyn van die toorn van God drink wat onverdun in die beker van sy gramskap ingeskink is,+ en hy sal ten aanskoue van die heilige engele en ten aanskoue van die Lam met vuur en swael+ gepynig word.+
8 Want daar is ’n beker in die hand van Jehovah,+En die wyn skuim, dit is vol van ’n mengsel.En hy sal beslis die afsaksel daaruit gooi;Al die goddeloses van die aarde sal dit opslurp, dit drink.”+
16 En hulle sal drink en heen en weer skud en soos waansinniges optree weens die swaard wat ek onder hulle stuur.”+
10 sal hy ook van die wyn van die toorn van God drink wat onverdun in die beker van sy gramskap ingeskink is,+ en hy sal ten aanskoue van die heilige engele en ten aanskoue van die Lam met vuur en swael+ gepynig word.+