Psalm 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+Asof hulle ’n pottebakkershouer is, sal jy hulle stukkend slaan.”+ Psalm 110:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Die staf+ van u sterkte sal Jehovah uit Sion stuur+ en sê:“Gaan oorwin te midde van jou vyande.”+ Openbaring 19:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En uit sy mond kom ’n skerp lang swaard+ om die nasies mee te slaan, en hy sal met ’n ysterstaf+ as herder teenoor hulle optree. Hy trap ook die wynpers+ van die toorn van die gramskap van God+ die Almagtige.
9 Jy sal hulle met ’n ystersepter breek,+Asof hulle ’n pottebakkershouer is, sal jy hulle stukkend slaan.”+
15 En uit sy mond kom ’n skerp lang swaard+ om die nasies mee te slaan, en hy sal met ’n ysterstaf+ as herder teenoor hulle optree. Hy trap ook die wynpers+ van die toorn van die gramskap van God+ die Almagtige.