27 en hy sal met ’n ysterstaf as herder teenoor die mense optree,+ sodat hulle soos kleivoorwerpe verbrysel sal word,+ net soos ek van my Vader ontvang het,
5 En sy het geboorte gegee aan ’n seun,+ ’n manlike kind, wat met ’n ysterstaf as herder teenoor al die nasies sal optree.+ En haar kind is weggeruk na God en na sy troon.+
15 En uit sy mond kom ’n skerp lang swaard+ om die nasies mee te slaan, en hy sal met ’n ysterstaf+ as herder teenoor hulle optree. Hy trap ook die wynpers+ van die toorn van die gramskap van God+ die Almagtige.