Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 23:20
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 20 Die toorn van Jehovah sal nie wyk totdat hy die idees van sy hart uitgevoer het+ en totdat hy dit verwesenlik het nie.+ Aan die einde van die dae sal julle met begrip daarop ag gee.+

  • Jeremia 30:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Die brandende toorn van Jehovah sal nie wyk totdat hy die idees van sy hart verwesenlik het en totdat hy dit uitgevoer het nie.+ Aan die einde van die dae sal julle daarop ag gee.+

  • Esegiël 38:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 En jy sal sekerlik teen my volk Israel optrek, soos wolke om die land te bedek.+ Aan die einde van die dae sal dit plaasvind, en ek sal jou beslis teen my land bring,+ sodat die nasies my kan ken wanneer ek my voor hulle oë deur middel van jou heilig, o Gog.”’+

  • Daniël 12:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hy het gesê: “Gaan, Daniël, want die woorde word geheim gehou en verseël tot die tyd van die einde toe.+

  • Handelinge 2:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 ‘“En in die laaste dae”, sê God, “sal ek van my gees op elke soort vlees uitstort,+ en julle seuns en julle dogters sal profeteer en julle jong manne sal visioene sien en julle ou manne sal drome droom;+

  • 2 Timoteus 3:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Maar weet dít, dat daar in die laaste dae+ kritieke tye sal wees wat moeilik is om deur te kom.+

  • Openbaring 12:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Daarom, wees bly, o hemele en julle wat daarin woon!+ Wee+ die aarde en die see,+ want die Duiwel het na julle toe neergedaal en het groot toorn, omdat hy weet dat hy ’n kort tydjie het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel