Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 80:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  4 O Jehovah, God van die leërs, hoe lank nog moet u toorn teen die gebed van u volk rook?+

  • Spreuke 15:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Jehovah is ver van die goddeloses af,+ maar die gebed van die regverdiges hoor hy.+

  • Spreuke 28:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 Hy wat sy oor afwend om die wet nie te hoor nie+—selfs sy gebed is iets verfoeiliks.+

  • Jesaja 1:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 En wanneer julle julle palms uitstrek,+ verberg ek my oë vir julle.+ Selfs al doen julle baie gebede,+ luister ek nie;+ julle hande is vol bloedvergieting.+

  • Jeremia 14:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En Jehovah het vir my gesê: “Moenie vir hierdie volk ten goede bid nie.+

  • Miga 3:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Dan sal hulle tot Jehovah om hulp roep, maar hy sal hulle nie antwoord nie.+ En hy sal in dié tyd sy aangesig vir hulle verberg,+ na die mate waarin hulle in hulle handelinge slegtheid bedryf het.+

  • Sagaria 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 “‘En soos hy geroep en hulle nie geluister het nie,+ so sal hulle roep en ek nie luister nie’,+ het Jehovah van die leërs gesê.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel