Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 19:30
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 30 “‘My sabbatte moet julle onderhou,+ en julle moet ontsag hê vir my heiligdom.+ Ek is Jehovah.

  • Levitikus 20:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 En wat my betref, ek sal my aangesig teen dié man rig, en ek sal hom uitroei onder sy volk uit,+ want hy het van sy nageslag aan Molog gegee met die doel om my heiligdom te verontreinig+ en my heilige naam te ontheilig.+

  • 2 Konings 21:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Verder het hy die gesnede beeld+ van die heilige paal wat hy gemaak het, in die huis+ gesit waarvan Jehovah vir Dawid en vir sy seun Salomo gesê het: “In hierdie huis en in Jerusalem, wat ek uit al die stamme van Israel gekies het, sal ek my naam tot onbepaalde tyd vestig.+

  • 2 Kronieke 36:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Selfs al die hoofde van die priesters+ en die volk het op groot skaal ontrouheid gepleeg, volgens al die verfoeilike+ dinge van die nasies, sodat hulle die huis van Jehovah verontreinig het wat hy in Jerusalem geheilig het.+

  • Jeremia 32:34
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 34 En hulle het hulle walglike dinge in die huis gesit waaroor my naam uitgeroep is, om dit te verontreinig.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel