Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Daniël 7:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 En hy sal selfs woorde teen die Allerhoogste spreek,+ en die heiliges van die Opperwese+ sal hy voortdurend teister. En sy bedoeling sal wees om tye+ en wet te verander,+ en hulle sal vir ’n tyd en tye en ’n halwe tyd in sy hand gegee word.+

  • Daniël 12:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 En ek het die man, geklee in die linne, wat bokant die waters van die stroom was, begin hoor toe hy sy regterhand en sy linkerhand na die hemel ophef en sweer+ by die Een wat vir onbepaalde tyd lewe:+ “Dit sal ’n vasgestelde tyd, vasgestelde tye en ’n halwe tyd wees.+ En sodra daar ’n einde gemaak is aan die verplettering van die mag van die heilige volk,+ sal al hierdie dinge tot ’n einde kom.”

  • Lukas 21:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 en hulle sal deur die skerpte van die swaard val en as gevangenes na al die nasies weggevoer word;+ en Jerusalem sal deur die nasies vertrap word, tot die vasgestelde tye+ van die nasies vervul is.

  • Openbaring 12:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Maar die twee vlerke van die groot arend+ is aan die vrou gegee, sodat sy die wildernis in,+ na haar plek, kon vlieg; daar word sy ’n tyd en tye en ’n halwe tyd+ gevoed,+ weg van die gesig van die slang+ af.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel