-
Esegiël 20:21Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
21 “‘“En die kinders het teen my in opstand begin kom.+ In my insettinge het hulle nie gewandel nie, en my regterlike beslissings het hulle nie onderhou deur dit na te kom nie, waardeur die mens, as hy dit deurentyd nakom, ook sal bly lewe.+ My sabbatte het hulle ontheilig.+ Toe het ek beloof om my woede oor hulle uit te stort, om my toorn teen hulle te laat uitwoed in die wildernis.+
-