Psalm 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders. Spreuke 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want die weë van die mens is voor die oë van Jehovah,+ en hy beskou al sy spore.+ Spreuke 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die oë van Jehovah is op elke plek,+ en hulle let op die slegtes en die goeies.+
4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders.