Job 34:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want sy oë is op die weë van die mens,+En hy sien al sy voetstappe. Psalm 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders. Psalm 66:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Hy heers tot onbepaalde tyd deur sy mag.+Sy oë let op die nasies.+Wat die hardkoppiges betref, laat hulle hulle nie verhef nie.+ Sela. Spreuke 5:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Want die weë van die mens is voor die oë van Jehovah,+ en hy beskou al sy spore.+ Jeremia 16:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Want my oë is op al hulle weë. Dit was nie voor my bedek nie, en ook was hulle oortreding nie voor my oë verborge nie.+ Jeremia 23:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 “Of kan enige mens in skuilplekke verborge wees sodat ek hom nie sien nie?”+ is die woord van Jehovah. “Vul ek nie die hemel en die aarde nie?”+ is die woord van Jehovah. Hebreërs 4:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+
4 Jehovah is in sy heilige tempel.+Jehovah—in die hemel is sy troon.+Sy oë sien, sy stralende oë ondersoek+ die mensekinders.
7 Hy heers tot onbepaalde tyd deur sy mag.+Sy oë let op die nasies.+Wat die hardkoppiges betref, laat hulle hulle nie verhef nie.+ Sela.
17 Want my oë is op al hulle weë. Dit was nie voor my bedek nie, en ook was hulle oortreding nie voor my oë verborge nie.+
24 “Of kan enige mens in skuilplekke verborge wees sodat ek hom nie sien nie?”+ is die woord van Jehovah. “Vul ek nie die hemel en die aarde nie?”+ is die woord van Jehovah.
13 En daar is nie ’n skepping wat nie vir sy oë sigbaar is nie,+ maar alles lê naak en oop en bloot voor die oë van hom aan wie ons rekenskap moet gee.+