Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 72:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  7 In sy dae sal die regverdige bloei,+

      En die oorvloed van vrede totdat die maan nie meer is nie.+

  • Jesaja 2:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En hy sal beslis oordeel tussen die nasies+ en sake regstel+ met betrekking tot baie volke.+ En hulle sal van hulle swaarde ploegskare moet smee en van hulle spiese snoeimesse.+ Nasie sal nie teen nasie die swaard ophef nie, en ook sal hulle nie meer leer om oorlog te voer nie.+

  • Jesaja 9:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Aan die oorvloed van die vorstelike heerskappy+ en aan vrede sal daar geen einde wees nie,+ op die troon van Dawid+ en oor sy koninkryk om dit stewig te vestig+ en om dit deur middel van geregtigheid+ en deur middel van regverdigheid+ in stand te hou, van nou af en tot onbepaalde tyd. Die ywer van Jehovah van die leërs sal dit doen.+

  • Jesaja 60:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 “Van geweld sal daar nie meer in jou land gehoor word nie, van geen plundering en verbreking binne jou grense nie.+ En jy sal beslis jou mure Redding+ noem en jou poorte Lof.

  • Matteus 26:52
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 52 Toe het Jesus vir hom gesê: “Sit jou swaard terug in sy plek,+ want almal wat die swaard opneem, sal deur die swaard vergaan.+

  • Efesiërs 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 want ons het ’n worstelstryd,+ nie teen bloed en vlees nie, maar teen die regerings,+ teen die owerhede,+ teen die wêreldheersers+ van hierdie duisternis, teen die bose geesmagte+ in die hemelse plekke.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel