Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 11:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En in dié dag sal Jehovah weer sy hand uitsteek, ’n tweede keer,+ om die oorblyfsel van sy volk te verkry wat sal oorbly uit Assiʹrië+ en uit Egipte+ en uit Patros+ en uit Kus+ en uit Elam+ en uit Siʹnear+ en uit Hamat en uit die eilande van die see.+

  • Jeremia 31:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Kyk, ek bring hulle uit die land van die noorde,+ en ek sal hulle bymekaarmaak uit die mees afgeleë dele van die aarde.+ Onder hulle sal die blindes en die kreupeles wees, die swanger vrou en die een wat geboorte gee, almal saam.+ As ’n groot gemeente sal hulle hierheen terugkeer.+

  • Miga 4:6
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 6 “In dié dag”, is die woord van Jehovah, “sal ek die een versamel wat mank was;+ en die een wat verstrooi is, sal ek bymekaarbring,+ ja, die een wat ek sleg behandel het.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel