13 Daarom sal ek die hemel in beroering bring,+ en die aarde sal bewe en uit sy plek wyk weens die grimmigheid van Jehovah van die leërs+ en weens die dag van sy brandende toorn.+
26 Destyds het sy stem die aarde geskud,+ maar nou het hy beloof en gesê: “Nog een keer sal ek nie net die aarde in beroering bring nie, maar ook die hemel.”+