10 En hy het dit geleidelik voor my uitgesprei, en daar was op die voorkant en op die agterkant daarvan geskryf;+ en daarin was klaagliedere en ’n gekerm en ’n geweeklaag geskryf.+
5En ek het in die regterhand van die Een wat op die troon sit,+ ’n boekrol gesien wat aan die binnekant en op die keersy beskrywe is+ en goed verseël is+ met sewe seëls.