13 O Jehovah, die hoop van Israel,+ almal wat u verlaat, sal beskaamd gemaak word.+ Dié wat van my afvallig word,+ sal op die aarde opgeskryf word, want hulle het die bron van lewende water, Jehovah, verlaat.+
47En geleidelik het hy my teruggebring na die ingang van die Huis,+ en kyk! daar het water+ onder die drumpel van die Huis uitgevloei, ooswaarts,+ want die voorkant van die Huis was na die ooste toe. En die water het van onder afgevloei, van die regterkant van die Huis af, suid van die altaar.
18 “En in dié dag sal die berge drup van soet wyn,+ en die heuwels sal vloei van melk, en al die stroombeddings van Juda sal vloei van water. En uit die huis van Jehovah sal ’n fontein uitgaan,+ en dit moet die stroomvallei van die Akasiabome natlei.+