2 ’n vroom man+ en iemand wat saam met al sy huisgenote God gevrees het,+ en hy het baie barmhartigheidsgawes aan die volk gegee+ en voortdurend smeekbedes tot God gedoen.+
14 maar dat julle oorvloed nou deur middel van ’n gelykmaking hulle tekort kan aanvul, sodat hulle oorvloed ook julle tekort kan aanvul, sodat ’n gelykmaking kan plaasvind.+
17 Maar wie hierdie wêreld se middele vir lewensonderhoud het+ en sy broer sien gebrek+ ly en tog die deur van sy tere medelye vir hom sluit,+ in watter opsig bly die liefde vir God in hom?+