Jesaja 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+ Filippense 2:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 sodat in die naam van Jesus elke knie sou buig van dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond,+
6 Want ’n kind is vir ons gebore,+ ’n seun is vir ons gegee;+ en die vorstelike heerskappy sal op sy skouer wees.+ En hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader,+ Vredevors.+
10 sodat in die naam van Jesus elke knie sou buig van dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond,+