Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 1:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 En ook het die koning só gesê: ‘Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+ wat vandag iemand gegee het om op my troon te sit, terwyl my oë dit sien!’”+

  • Psalm 41:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word,+

      Van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd.+

      Amen en Amen.+

  • Psalm 72:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Mag Jehovah God, Israel se God, geloof word,+

      Wat alleen wonderlike werke doen.+

  • Psalm 106:48
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 48 Mag Jehovah, die God van Israel, geloof word+

      Van onbepaalde tyd, ja, tot onbepaalde tyd;

      En die hele volk moet sê: Amen.+

      LOOF Jah!+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel