3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus+ geloof word, want ooreenkomstig sy groot barmhartigheid het hy ons ’n nuwe geboorte+ tot ’n lewende hoop+ deur die opstanding+ van Jesus Christus uit die dode gegee,
23 Want julle is ’n nuwe geboorte gegee,+ nie deur verderflike+ nie maar deur onverderflike+ voortplantingsaad,+ deur middel van die woord+ van die lewende en blywende+ God.
9 Elkeen wat uit God gebore is, beoefen nie sonde nie,+ want Sy voortplantingsaad bly in so iemand, en hy kan nie sonde beoefen nie, want hy is uit God gebore.+