Johannes 13:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 Ek gee julle ’n nuwe gebod, dat julle mekaar moet liefhê; net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+ Johannes 15:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 As julle my gebooie bewaar,+ sal julle in my liefde bly, net soos ek die gebooie van die Vader bewaar het+ en in sy liefde bly. Jakobus 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar word daders van die woord+ en nie net hoorders wat julleself met valse redenering bedrieg nie.+ 1 Johannes 5:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+
34 Ek gee julle ’n nuwe gebod, dat julle mekaar moet liefhê; net soos ek julle liefgehad het,+ moet julle ook mekaar liefhê.+
10 As julle my gebooie bewaar,+ sal julle in my liefde bly, net soos ek die gebooie van die Vader bewaar het+ en in sy liefde bly.
22 Maar word daders van die woord+ en nie net hoorders wat julleself met valse redenering bedrieg nie.+
3 Want dít is wat die liefde+ vir God beteken, dat ons sy gebooie bewaar;+ en tog is sy gebooie nie swaar nie,+